Ek gee kennis dat ek bedank het by Die Kooperasie en sal werk tot die 30ste Desember 2016. Ek wil die Fennell span hartlik bedank vir uitnemende diens , lojale ondersteuning en vriendskap.
Dit was n voorreg om met Sandy te werk , jou diens is uiters professioneel en jou besoeke is waardeer.
Rosy jou flinke diens is van uitstaande gehalte.
Adri jou diens was skitterend.
En Oom Arthur jy is n toonbeeld van hoe n onderneming bestuur en beheer moet word.